Dag van Kleine Dinge
By Engela Linde
Synopsis
'Die trein het al ingekom as Mattie op die peron afsluip. Dis 'n groot en vreemde oomblik hierdie. 'n Vreemde op Sukkelmaar dit grens aan heiligskennis'
Maar hierdie jafel met sy verbleikte blou klere, die swart bos hare wat in der tye nie haarolie of knipper gesien het nie belaai met bagasie en goeters. Tot 'n kitaar. Is dit tog nie haar nuwe voorman nie?
"""Heng Henk", dink hy, dan is dít nou jou pa se idee om jou die regte waardebegrip aan te leer?'' Die advertensie het wel gepraat van gemengde boerdery', maar hy vermoed nou dit beteken 'n bok, 'n bees, tien hoenders en 'n voerakker. Hy sal maar wag en kyk.
En so met wedersydse vertwyfling wat gaandeweg verander in begrip en selfs liefde begin die verbintenis tussen Henk en die mense van die plaas Sukkelmaar.
Hardeband
Geel kleefbandvlekke binne die omslag en naam voorin geskryf
Verder uitstekende kondisie
BBAF
Condition: Good
Investment
R25.00