Back to Store

Bee's Books

As Charlotte Eers Getroud is
Zoom
Good SKU: H50245

As Charlotte Eers Getroud is

By Sanet Te Groen

Synopsis

Dit is 'n boeiende verhaal van die lief en leed van die familie Malan. Die leser maak hier kennis met Mollie en Fred; hulle opregte liefde vir mekaar en hul kroos. Daar is Charlotte en haar verloofde, Hugo Rossouw, Mien, Linda en Jennifer ...
Maar dan begin dinge een na die ander skeefloop. Waarom vlot Charlotte en Hugo se verhouding nie? Wie is Dirk Dreyer? Waarom ondervind ook Mollie en Fred nou probleme? En waar pas Nicho de Ridder in die prentjie?
As Charlotte eers getroud is is 'n heerlike roman wat u tot op die laaste bladsy sal bekoor.
Hardeband
Ligte tekens van gebruik met geel kleefbandvlekke voor- en agterin
BBAF

Condition: Good

Investment

R25.00