Gister-Ure
By Mari van Den Berg
Synopsis
Herman, Gus, Sonette en Lana. Die vier karakters ontmoet mekaar op universiteit. Gedurende daardie sorglose studentedae is Sonette Gus se meisie en Lana Herman s'n. Maar toe gaan Gus weermag toe... Angola toe... en bly Herman, Sonette en Lana agter.
Twee skokke tref Sonette dan kort na mekaar: Gus word in Ango-la vermis en is vermoedelik doo en sy is swanger met Gus se k
Lana verbreek alle bande met Herman en Sonette en Herman bied aan om met Sonette te trou om haar kind 'n naam te gee.
Na ses jaar is Sonette en Her-man baie gelukkig getroud en is Lalie 'n woelige dogtertjie vol lewenslus. Hul rustige lewens word egter hewig ontwrig. Gus kom terug. Gus leef.
Hoe moet hulle die skok verwerk wat hul lewens radikaal kan veran-der? Wat sal gebeur indien Gus uitvind Lalie is sý kind? Gaan Sonette en Herman se huwelik staande bly ten spyte van die nadraai van gister se gebeure?
In hierdie diep menslike verhaal van Mari van den Berg leer die karakters dat, al gaan dit soms moeilik, gister se ure vandag se ure net nog mooler maak.
Hardeband
Vintage kondisie
BBAF
Condition: Fair
Investment
R25.00