Zoom
Good
Dood van 'n Blommekind
By Dan J Marlowe
Synopsis
Dit was die geskokte woorde van 'n dobbelaar wat die grusame toneel moes aanskou. Dit het Earl Drake nie geraak nie. Ewe min die streep lyke wat soos voetspore agter hom gelĂȘ het. Maar wat hom tot aksie aangespoor het, was die vreemde gevoel in hom toe hy na die opgekerfde liggaam van die blommekind moes kyk. Die een met die engelgesiggie en die kleindogtertjie stem.
Nostalgiese Sagteband
Vintage kondisie
Bevat duidelike tekens van gebruik.
BBAF
Condition: Fair
Investment
R25.00