Back to Store

Bee's Books

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder
Zoom
Good

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder

By Hanlie Retief

Synopsis

**'n moet - lees boek**
HOOGS aanbeveel
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.
In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindenden met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.
Tussendeur kry ons 'n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.
True crime/ Ware misdaad
Sagteband
Goeie kondisie
BBAF
Bee'sPicks
BBBIO
BBTC
BBGI
BBMOM

Condition: Good

Investment

R50.00