Back to Store

Bee's Books

Om meer te kan gee
Zoom
Good

Om meer te kan gee

By Dricky Beukes

Synopsis

Vorige biblioteekboek
"Ja dis ek. Ook met my het dit gebeur my huwelik is tot niet. Ek voel nerf-af... As ek tog maar soos 'n dier onder 'n bos kon gaan inkruip en my wonde met 'n nat tong kon gaan lek."
Só voel Willemien Meiring toe sy na haar egskeiding die hof verlaat. Maar sy kan nie wegkruip nie. Die lewe moet voort geleef word. Maar hoe gaan 'n vrou verder as jou man besluit dat hy 'n ander vrou verkies? Hoe hanteer jy 'n tienerseun en -dogter wat in opstand kom teen wat met hul ouers gebeur het, 'n seun wat kant kies teen jou? Al hierdie probleme en nog veel meer kom in Willemien se lewe toe Johan haar in die steek laat. -
Staan sy nou alleen, ook deur familie en vriende verlaat, of is dit nou juis die tyd dat sy sal uitvind wie vir haar en wie teen haar is? Is daar 'n kans dat sy haar ou liefde sal terug vind of wag daar miskien 'n nuwe, beter toekoms op haar?
Met deernis vertel Dricky Beukes op haar ervare manier die verhaal van Willemien, Johan, hul kinders, Karien en Ferdinand en haar goeie vriend, Retief Brink.
Hardeband
Vorige biblioteekboek
BBAF

Condition: Fair

Investment

R25.00