Indiese Kettingsteek
By Unknown
Synopsis
Indiese kettingsteek is 'n eenvoudige naaldwerktegniek wat besondere resultate lewer. Deur 'n ontwerp van jou keuse op materiaal te teken en dit dan te omlyn en in te vul met kettingsteek, kan jy lieflike artikels maak. Krale-, appliek- en spieƫlwerk, tesame met geometriese patrone, is eie aan Indiese kettingsteek. Patrone met blomme, diere en mense maak aantreklike ontwerpe en randpatrone. Versier enigiets van kussingoortreksels en kledingstukke tot sakke en matte. Die outeur verskaf meer as twintig ontwerpe wat gebruik kan word. Stap vir stap aanwysings, diagramme, volkleurfoto's en 'n verskeidenheid steke stel selfs die beginner in staat om hierdie tegniek te bemeester.
Marie Peacey is bekend vir die kursusse wat sy in lapverf en die versiering van kledingstukke aanbied. Sy is ook die outeur van Pronkdrag, Verf op lap en Knip dit weg.
Sagteband
Amper soos nuut
BBAF
Condition: Good
Investment
R35.00