Goud in die Môredou
By Villa Mans
Synopsis
Toe Colette Linde twee weke lank by haar beste vriendin, Sarah, gaan bly om haar by te staan met voorbereidings vir haar troue, het Colette self geen voorneme om in 'n man se strik te beland en te trou nie.
Maar Colette se besonderse skoonheid gaan nie by die skatryk sakeman en wewenaar Albert Celzé verby nie. Albert se houding is soms hard en ongevoelig. Tog kan die meeste meisies sy aantreklike, brute manlikheid nie weer-staan nie. Wanneer hy 'n meisie vir homself toe-eien, dan is sy optrede ongenaakbaar en beslis. Colette ontgeld dit deeglik, en al wil sy nie, moet sy tog uiteindelik toegee dat haar hart nie meer haar eie is nie...
Villa Mans se aanhangers sal hou van hierdie romantiese avontuur waarin die liefde eindelik oor onderduimse teenkanting seëvier.
Hardeband
Algehele goeie kondisie
BBAF
Condition: Good
Investment
R25.00