Back to Store

Bee's Books

Doen dit self: Raad en wenke
Zoom
Good

Doen dit self: Raad en wenke

By Rod Baker

Synopsis

Vir die ervare nutsman en vir dié wat geen aanleg het om selfdoentake aan te pak nie, sal DOEN DIT SELF RAAD EN WENKE 'n nuttige bron van inligting wees wanneer alledaagse werkies soos die verwydering van skimmel in die badkamer, die regmaak van 'n stukkende ruit of die tydelike herstel van 'n lekkende pyp aangepak moet word.
Die doel van hierdie boek is om jou met genoeg inligting toe te rus om jou aan die gang te kry en aan te moedig om klein takies in die huis te doen sonder dat jy 'n deskundige hoef in te roep en dan 'n astronomiese prys moet betaal. Die raad en wenke is daar om werkies ietwat makliker te maak, veral vir dié met min selfdoenkennis.
Daar is 'n afdeling oor die gereedskap wat jy moet hê en van die onderwerpe wat bespreek word, is houtwerk, metaalwerk, elektrisiteit, loodgieterswerk, verfwerk en bybehore vir deure. Daar is ook raad en wenke oor basiese veiligheid, jou motor en noodhulp.
Sagteband
Skade aan die voorblad, verder in baie goeie kondisie
BBAF

Condition: Good

Investment

R35.00