Back to Store

Bee's Books

Mariana se vier seisoene
Zoom
Good

Mariana se vier seisoene

By Unknown

Synopsis

Kos uit die tuin vir die tafel
Elkeen wat al by Marianas op Stanford 'n middagete geniet het, sal weet dat die vars kombinasies van geure 'n mens laat wens dat die ervaring nooit ophou nie. Ook my ma, Ina, het Mariana se talent om met haar bestanddele te toor besing. Nou het ons uiteindelik die kans om van naderby uit te vind hoe sy die biscotti vir haar "Doorskoot" bak en hoe sy die gruyère-soufflé opgepof op die tatel kry.
EUNICE VAN DER BELS. skrywer en dogter van Kook en geniet se S.J.A. de Villiers
Mariana maak goeie, eerlike kos. Sy verstaan kos en sy kook uit haar liefde daarvoor. Mariana en Peter het nie net 'n eetplek nie, maar 'n plek waar 'n mens altyd welkom voel en verryk word.
Sagteband
BBAF
BBGI

Condition: Like New

Investment

R50.00