Jou Padkaart na Sukses: Volg dié roete na sukses
By John C Maxwell
Synopsis
Om sukses te definieer is 'n moelike taak. Die meeste mense stel dit gelyk aan rykdom, mag en geluk. Maar ware sukses is nie iets wat jy kan verwerf of bereik nie. Dit is eerder 'n reis wat jy jou hele lewe lank onderneem.
In 'n verfrissend eenvoudige styl deel John C. Maxwell sy unieke insigte oor wat dit beteken om suksesvol te wees. En hy gee 'n definisie wat nie net ware sukses binne jou bereik plaas nie, maar jou ook motiveer om steeds jou drome na te jaag
Volgens hom is die sleutels tot sukses om:
⚫ jou doel in die lewe te verstaan:
⚫ te groei om jou volle potensiaal te bereik, en
saad te saai wat ander tot voordeel strek.
Sukses is nie beperk tot diegene wat finansieel onafhanklik is of oor spesiale talente beskik nie. Dit is daar vir almal wat gewillig is om 'n paar praktiese beginsels te leer en dit dan daagliks toe te pas fou padkaart na sukus wys jou stap vir stap hoe totdat jy toegerus is met jou eie padkaart om die res van die reis aan te pak.
Sagteband
Soos nuut
BBAF
BBNY
BBGI
Condition: Like New
Investment
R35.00