Zoom
Good
SKU: H40244
Swaaibrug
By Joan Jordaan
Synopsis
Marie is self vanmôre in die tuin om die rose in hul koel nattigheid te pluk. Die plat mandjie is reeds vol en die ou tuinskêr le rustig teen blare en dorings. Nou kuier sy tussen die jong bome wat vanjaar vir die eerste keer blom, en onwillekeurig streel sy 'n goudgeel roosknop. so lank en so glad, dat haar vingers behae skep in die volmaakte vorm daarvan. Koel is ook die skoongewaste mõrelug, en van die terras af sien sy hoe die miawolkies soos spinnerakke oor die landerye dryf en deur die klofies gly.
Hardeband
Condition: Good
Investment
R15.00