Back to Store

Bee's Books

Trek Aan met Selfvertroue
Zoom
Good

Trek Aan met Selfvertroue

By Aletté Winckler

Synopsis

**Geteken** (Die naam van die vorige eienaar van die boek word nie gewys op die foto nie agv privaatheid) - DM my indien jy 'n oorspronklike foto van die bladsy wil sien.
Staan jy soggens mismoedig voor jou klerekas? Is dit vir jou 'n marteling om in die spieël te kyk as jy klaar aangetrek hett
Dit hoef nie langer so te wees nie. Met 'n kennersoog en kennersraad kan jy leer om jou klerekas te beplan sodat jy altyd iets sal hê om aan te trek. Jy sal weet hoe elke styl jou laat voel, elegant, klassiek, sportief, sexy.... kao imaters jou persoonlikheid en jou lyf so vlei soos regte uitrusting en bykomstighede nie.
TREK AAN MET SELF/ERTROUE is nou hier om jou te help. Alatts Winter word jou persoonlike stilis en stylkonsultant en wys jou wat jy moet koop en dra.
Verstaan jou liggaamsvorm en wat vir jou werk
Ontdek jou eie stylpersoonlikheid
Leer opwindende maniere van meng en pas
Beklemtoon jou bates (en verbloem jou foutjies)
soos die regte vroue in die boek, en bekendes soos Andriëtte Norman, Dorette Potgieter en Liza Brönner
Jy gaan dol wees oor die goedgeklede vrou in die spieël! Laat Aletté jou wys hoe
ALETTÉ WINCKLER is Heinz se vrou, ma van drie seuns, skrywer, rubriekskrywer vir FINESSE en een van Suid-Afrika se stylvolste skoonhede. Haar eerste liefde is die Here en dit wys in alles wat sy sê en doen.
Baie goeie kondisie
Sagteband
BBNY

Condition: Good

Investment

R35.00