Back to Store

Bee's Books

Strafkamp in die Berge
Zoom
Good SKU: H40173

Strafkamp in die Berge

By Heinz Konsalik

Synopsis

Strafkamp in die Berge is een van Konsalik se klassieke verhale. Dit speel hom af in die hartjie van Rusland onder die nuwe kommunistiese skrikbewind van Sowjet-Rusland onder Stalin.
Erna Bergner en Boris Horn is twee jong mense van Duitse herkoms, wat hulle in Rusland bevind in hierdie onseker tye. Hulle raak bevriend as kinders gedurende die oorlog, maar word geskei na die einde daarvan.
Hulle paaie kruis weer, maar onder baie moeilike omstandighede, en vind dat daar die kans op liefde is vir hulle al is die hele wereld om hulle in swaarkry en wanhoop gehul. En dan word daar ‘n moord gepleeg …
Hardeband
Vintage kondisie
BBAF

Condition: Fair

Investment

R25.00