Back to Store

Bee's Books

Pharos Tesourus van Afrikaans
Zoom
Good

Pharos Tesourus van Afrikaans

By LG & A De Stadler

Synopsis

Die Tesourus van Afrikaans gee 'n beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat. Vir elkeen wat in Afrikaans belangstel en doeltreffend wil kommunikeer, is dit 'n besondere instrument.
Meer as 120 000 inskrywings
Duisende woorde in 855 kategorieƫ gerangskik
Verwante woorde
Teenoorgesteldes
Oorkoepelende terme
Woorde wat verwys na die onderdele van 'n saak
Woorde wat verwys na die persoon wat 'n bepaalde handeling uitvoer
Uitdrukkings en gesegdes wat bepaalde gedagtes verwoord
Wil jy die styl van jou skryfwerk verbeter? Sukkel jy met 'n blokkiesraaisel? Wil jy jou woordeskat rondom 'n bepaalde gedagte uitbrei? Soek jy 'n woord om daardie gedagte net 'n graad beter raak te vat?
Dan is die tesourus vir jou.
CD NIE INGESLUIT NIE
Oppervlakkige skade aan die omslag; verder baie goeie kondisie
BBDC

Condition: Good

Investment

R60.00