Back to Store

Bee's Books

Kruistog na die Ewigheid
Zoom
Good SKU: H40216

Kruistog na die Ewigheid

By De Wet Le Roux

Synopsis

KRUISTOG NA DIE EWIGHEID is méér as net nog 'n oorlogsroman - bykans elke menslike emosie word op ontstellende en dikwels skrynende wyse uitgebeeld: Die wanhopige liefde van 'n geneesheer en verpleegster wat aan 'n ongeneeslike siekte ly; soldate wat op die slagvelde van Sidi Rezegh, Tobroek en El Alamein in lafharte, swakkelinge of heroïese helde verander.
Groot krygsfigure soos Erwin Rommel, genls.
Klopper en Dan Pienaar word oortuigend en treffend uitgebeeld.
Die Redakteur van DIE BRANDWAG het dit aangekondig as,,... die soort verhaal wat in moderne letterkunde slegs met die werk van mense soos Hemmingway en Konsalik vergelyk kan word (en) as die belangrikste boek die afgelope halfeeu in Afrikaans."
Die skrywer het vyf jaar daaraan gewerk en sy skerp, indringende styl maak dit daardie soort verhaal wat 'n mens nooit weer vergeet as jy dit eenkeer gelees het nie.
Hardeband
Skade aan die stofomslag op die agterband, verder in goeie kondisie

Condition: Fair

Investment

R35.00