Sterre en Planete: Kom ons Verken
By Unknown
Synopsis
Die mens van die oudheid is deur sterre, planete en ander hemellig-game geboei. Hulle reëlmatige bewegings oor die hemelruim was sowel nuttig as raaiselagtig. Kalenders is op sterrekundige waar nemings gegrond en met behulp van die Son se posisie kon 'n mens af-let hoe laat dit is. Maar hoekom het die hemelliggame juis só beweeg? Die meeste mense het dit aan bonatuurlike kragte toegeskryf. Baie het aan astrologie geglo die bygeloof dat die posisie van hemelliggame ons lewens op een of ander wyse beïnvloed. Vir eeue lank is daar nie juis tussen astrologie en astronomie of sterrekunde die wetenskaplike studie van hemelliggame onderskei nie. Inderdaad, bale van die gevolgtrekkings waartoe sterrekundiges geraak het, was net so mis-leidend as die voorspellings van die astrolnë So byvoorbeeld, is daar eers gemeen dat die Aarde die middelpunt van die heelal is. Geen wonder nie was dit dan nie die belangrikste plek nie? Slegs sedert 'n paar honderd jaar gelede het ons besef dat die Aarde 'n baie kloin. nietige stippeltjie is. Ons klein planeet draai om die Son, wat op sy beurt slegs een van die ongeveer 100 000 miljoen sterre in ons sterre stelsel is on ons weet nou dat daar bowendien nog minstens 1000 miljoen ander sterrestelsels bestaan!
Condition: Good
Investment
R20.00