Zoom
Good
SKU: H50248
Waar die Wildepruim Blom
By Ella van der Mescht
Synopsis
Toe Rudolph Naude, miljoener en eienaar van spoghotelle landwyd, te hore kom dat n winkel, n slaghuis, n hotel en 'n ou huis op Windheuwel in die Klein Karoo in die mark is, is dit asof iets hom noop om self soontoe te gaan en die saak te ondersoek.
Nostalgiese vintage Afrikaanse fiksie
Hardeband
Goeie kondisie vir die ouderdom van die boek
Condition: Good
Investment
R15.00