Back to Store

Bee's Books

Toorberg
Zoom
Good SKU: H50211

Toorberg

By Etienne van Heerden

Synopsis

Die roman is ’n variasie op die misdaadverhaal, waarin die dood van ’n seun wat in ’n boorgat geval het en doodgeskiet is, ondersoek word. Maar dit is meer as ’n misdaadverhaal. In die ondersoek word die “misdade” van ’n hele geskiedenis ontbloot, en saam daarmee die rigting vir die versoening met die verlede aangedui. Die droogte van Toorberg is die “droogte” van die Afrikaner, maar uiteindelik van elke nasie en van elke mens, en die “reën” is die uitkoms wat ons almal nodig het.

Condition: Good

Investment

R60.00