Zoom
Good
SKU: H30291
Maar Wie Snoei die Rose in die Nag?
By Abraham H de Vries
Synopsis
In 'n vertroude vertellerstem, 'n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en ven- dusies, Or 'n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, oor die verteller se onpaar ooms, 'n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur 'n meester van die genre.
Condition: Like New
Investment
R40.00