Back to Store

Bee's Books

Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte
Zoom
Good

Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte

By Saamgestel deur Fanie Olivier

Synopsis

Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif want niemand sal 'n boodskap wat root is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif guan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen en hy kleur my boodskap so bruin oor jou vel
Want my liefde reis met jou mee, my liefde moet soos 'n engel by jou bly. soos vlerke, wit soos 'n engel. Jy moet van my liefde bly weet soos van ulerke waarmee jy nie kan vlieg nie
BREYTEN BRETTENBACH
Sagteband
Baie goeie kondisie met die begin van natuurlike geelvlekke

Condition: Good

Investment

R75.00