Back to Store

Bee's Books

Die Plesierboom
Zoom
Good SKU: H20150

Die Plesierboom

By Audrey Blignault

Synopsis

EIke dag se ervarings in die lewe van 'n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays.
Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse van 'n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower.
Hierdie slag het sy te danke nie alleen aan haar fyn oor en oog ('n oog met 'n stout vonkeling daarin!), haar deernis vir die ewenaaste, haar vermoƫ om dieper as die oppervlakte en die onmiddellike te kyk, haar sin vir die komiese, haar breƫ leeservaring en haar vaardigheid met 'n woord nie, maar veral ook aan haar opregte lewensvreugde en die vaste geloof dat die lewe 'n rosekrans van blye dae is.
Sagteband
Inskrywing voor in die boek

Condition: Good

Investment

R40.00