Back to Store

Bee's Books

Piet-my-vrou en Nagspel
Zoom
Good SKU: H20174

Piet-my-vrou en Nagspel

By Chris Barnard

Synopsis

Piet-my-vrou
JOHANNA: Krisjan, wat mens van jouself weet, is belangriker as wat ander mense glo. Ek wil nie my naam red en my selfrespek verloor nie.
KRISJAN: Ek is jammer om dit vir jou te moet se, maar ek baklei vir meer as net vir jou.
JOHANNA: Ja, ek weet, Jy's 'n advokaat -
KRISJAN: Vererg hom. Dit gaan nie daaroor nie! Ek baklei vir die reg om naief te wees. Soos jy was. Vir die reg om om te gee. Dis hoekom jy in hierdie gernors is. Omdat jy vergeet het die wêreld is 'n siek plek.
Nagspel
LINDER: Kom ons speel jy's nie vir my bang nie. Kom ons speel jy vertrou my. Ons speel daar's nie 'n swerm polisie op pad hiernatoe nie: Hoe klink dit vir jou?
Sy reageer glad nie.
LINDER: Ons speel ek is nie 'n tronkvoël nie, ek is sommer net 'n mens. En jy ook. Kom ons speel jy's gelukkig en ek is nie bang nie.
Sagteband
BBAF

Condition: Good

Investment

R40.00