Zoom
Good
SKU: H50086
Vanuit die Duister
By Ela Spence
Synopsis
Charlene bestuur ingedagte haar klein motortjie deur die midde-stad. Dis net na halfvyf en almal is op pad huis toe. 'n Motreƫntjie sif effens mistroostig neer sodat die mense en geboue aan weerskante van die straat vaag lyk soos in 'n droom. Dit pas eintlik alles aan by die jongmeisie se gemoedstoestand, want dis of sy in hierdie dae meestal self in 'n droom beweeg.
Haar donker oƫ gloei asof hulle deur 'n innerlike vuur verteer.
Hardeband
Rugkant van die boek versterk
BBAF
Condition: Fair
Investment
R15.00