Zoom
Good
Die biljoenêr se babawraak
By Jennie Lucas
Synopsis
Sy minnares. ...
Vir Anna Rostoff was dit opwindend om vir Nikos Stavrakis te werk - tot een noodlottige nag toe die Griekse magnaat met haar liefde gemaak het...
Sy baba
Maar toe kry Nikos vir hom 'n nuwe minnares en Anna vlug na die laaste plek waaraan hy sou dink om haar te vind. Nege maande later moet Anna 'n pap babatjie - en 'n gebroke hart - versorg.
Sy vrou?
Nikos is briesend toe hy ontdek dat Anna sý seun weggeneem het - hy sweer dat hy wraak sal neem! Hy sal Anna as sy bruid besit, en haar leer wie baas is!
Mills & Boon Modern reeks
Groot druk
Condition: Good
Investment
R25.00