Back to Store

Bee's Books

En Gister Gaan Verby
Zoom
Good SKU: H20222

En Gister Gaan Verby

By Ettie Bierman

Synopsis

NĂ¡ n warrelwindromanse vra eerste-offisier Franz van Niekerk die aanvallige
swartkop-lugwaardin Jennic Bruwcr om
met hom te trou. Dic twec trou, Franz
word na Australie gedesentraliscer en
drie maande lank geniet die twee dit
terdee.
Maar toe kom daardic verskriklike dag
dat Franz se vliegtuig in 'n geweldige
storm oor Encounterbaai in die see stort
en almal aan boord van die vliegtuig
verdrink. Jennie bly hartseer en
ontredderd in die vreemde agter, en toe
docn sy `n ontstellende ontdekking: sy
verwag Franz se baba
Franz het in Suid-Afrika nie met sy
familie oor die weg gekom nie - veral
nie met sy ouer broer, Reenen, nie:
Trouens het hy Jennie herhaalde kere
teen die
man
gewaarsku. Boonop weet Sy
familie nie eers dat hy intussen getroud
is nie.
Terug in Suid-Afrika sukkel Jennie om
kop bo water te hou. Haar kind, die
tweejarige Franzie, is sick en sy sit
sonder werk. Sy ontmoet Reenen en ter
wille van Franzie willig sy in dat Franz
se ouers, wat geskok die nuus oor Jennie
en die kind verneem het, Franzie
aanneem.
Vanuit die staanspoor kom sy nie met
Reenen oor die weg nie en dic
verhouding tussen haar en haar
skoonouers is ook nic van die beste nie,
Die beeldskone Estelle Rabie, wat baie
duidelik haar ogie op Reenen het, maak
sake vir haar nog mociliker,
En te middc van al hierdic onstellende
dinge, kom Jennie skiclik eendag meer
te wete yan Franz se verlede; iets wat
ook dadelik haar houding teenoor
Rcenen Jaat ycrander, Maar is dit
hoegenaamd dic mocite werd?
En gister gaan verby is 'n aangrypende, eg-
menslike verhaal dcur cen van ons
gewildste skryfsters.

Condition: Fair

Investment

R35.00