Back to Store

Bee's Books

Van Der Walt se 1001 Vrae en Antwoorde
Zoom
Good

Van Der Walt se 1001 Vrae en Antwoorde

By Unknown

Synopsis

Hoekom het Archimedes uit sy bad gespring? Die antwoord op hierdie vraag, en op 'n duisend ander vrae, word verskaf in hierdie fassinerende boek. Die feite word verskaf in die vorm van antwoorde op vrae - en jong lesers van bykans alle ouderdomme sal hierdie boek prikkelend en uiters interessant vind. Daar is tien verskillende onderafdelings.
BBCur
BBBK

Condition: Good

Investment

R35.00