Back to Store

Bee's Books

Dink jouself gelukkig: Verander jou denke, verander jou lewe
Zoom
Good

Dink jouself gelukkig: Verander jou denke, verander jou lewe

By Pieter van Jaarsveld

Synopsis

Jy kán floreer!
God se opdrag aan ons is om gelukkig te wees. Ons is geskape na die beeld van God en bedoel om 'n oor-vloedige lewe te lei. Gelowiges mag nie lamlendige, negatiewe wesens wees nie.
Navorsing bewys 50% van jou geluk word bepaal deur jou gene en 10% deur jou omstandighede. Die oorblywende 40% is binne jou eie beheer.
In hierdie praktiese gids help internasionaal erkende spreker Pieter van Jaarsveld jou om dié 40% optimaal te benut. Die boek:
ontbloot ondermynende mites oor geluk
verduidelik dat vreugde vir alle gelowiges beskore is
wys hoe jy jou brein kan herbedraad
inspireer jou tot 'n positiewe ingesteldheid en
deel die nuutste navorsing en tegnieke in emosionele intelligensie en positiewe sielkunde.
Begin vandag jou reis na 'n lewe van vervulling en geluk.
BBOld
BBNY

Condition: Like New

Investment

R40.00