Saartjie se vakansie
By Bettie Naudé
Synopsis
Dokter Jan Baumann se groot dubbel verdiepinghuis seen die kant van die hemel het 'n pragtige uitsig oor die vallei. Dit is skemer-'n tyd van vrede. Maar skielik word die stilte verbreek deur 'n klavier war hard in dokter Baumann se huis gespeel word. 'n Opgewekte deuntjie werklink deur die buurt. Dan begin iemand sing. Dis 'n pragtige, sutuser stem. Menige inwoners se voete begin op maat van die vrolike musiek tik. Hulle glimlag en sê met 'n teer kyk in die oë: "Die Saartjie Al, die Saartjie
'n Heerlike lang vakansie wag vir die ondeunde Saartjie Baumann en haar maats. Ongelukkig begin dit reën... en hou dit aan en aan met reën. Hulle kan nou wel nie gaan swem of fietsry nie, maar die reën maak mooi modderpoele perfek vir 'n moddergeveg! Saartjie besluit om haar talente as skilder te toets en gebruik Anna se sussie, Muggie, as proefkonyn Natuurlik is Anna se ouers glad nie beïndruk met hulle nuwe reënboogdogter nie! Die reën bring ook ongeluk 'n orkaan tref 'n arm buurt en Saartjie besluit om 'n tweeling te help. Net jammer die tweeling word as vermis aangemeld en die hele land se polisie soek na hulle en die ontvoerder...
Condition: Good
Investment
R35.00