Back to Store

Bee's Books

Die Judaskus
Zoom
Good SKU: H40144

Die Judaskus

By Joan Hambidge

Synopsis

'n Gefiksionaliseerde memoir
Op twee vlakke het alles afgespeel.
'n Liefdesrelasie wat verkeerd loop en bo-oor dit heen die outeur as 'n metafiksionele waarnemer wat alles intens registreer ten einde hierdie verhaal te kan skryf. 'n Verhaal wat inbuig op sigself en 'n verhaal wat n verslag word van die onbewustese mag om n situasie te dikteer. So beskou, verkry Die Judaskus met sy diskoerswisselinge en intertekstualiteit 'n meditatiewe en selfs elegiese tekstuur en word die uitdagende grensoorskrydings -werklikheid versus fiksie; (literêre) teorie versus praktyk; gay versus heteroseksueel juwele in 'n net wat skitter in hul poëtiese individualiteit, maar ook weerkaats en terugkaats.
Hardeband
Slytasie aan stofomslag
Andersins soos nuut

Condition: Good

Investment

R50.00