Back to Store

Bee's Books

Huiskok Glanskok
Zoom
Good

Huiskok Glanskok

By Errieda du Plessis & François Ferreira

Synopsis

Huiskok Gianskok vier 'n tien jaar lange vriendskap tussen RSC-luisteraars en twee geliefde kospersoonlikhede. Errieda du Toit met haar huiskok voorskoot en Francois Ferreira met sy glanskokajetsbaadjie deel hier naas resepte, but kleurryke kosstories, kwinksiae en kookwenke
"Onopgesmukłe kookwoema met visuele en woordinspirasiel" PETER VELDSMAN Emily's Restaurant
"Danksy Errieda en Francois kan ek al my geliefde bestanddele en produkte nou gewoon lekker of 'fancy' voorsit. Dat dit alles uit 'n radioprogram kom, is een van die wondere van Suid-Afrika." SUMIEN BRINK, Redakteur TASTE
Goeie kondisie
Foto is verander om slegs uittreksels van resep te wys

Condition: Good

Investment

R100.00