Back to Store

Bee's Books

Die groot avontuur
Zoom
Good SKU: H50032

Die groot avontuur

By Leon Rosseau

Synopsis

LEON ROUSSEAU bied in Die groot avontuur 'n boeiende én komplekse onderwerp - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde-so leesbaar en onderhoudend aan dat elkeen dit kan geniet.
Nog vóór publikasie is die boek oor 'n breë front toegejuig
"Fascinating and delightful" prof. P.V. Tobias, doyen van Suid-Afrikaanse wetenskaplikes
"'n Opwindende soektog Gideon Joubert, skrywer van Die groot gedagse
"So boeiend dat ek dit skaars kon neersit -dr. Sarah Wurz, argeoloog
"Dit het my vasgenael" Danie van Niekerk, voormalige hoof van Tafelberg-Uitgewers

Condition: Good

Investment

R60.00