Back to Store

Bee's Books

Gelykenisse van Jesus
Zoom
Good

Gelykenisse van Jesus

By Unknown

Synopsis

PRISMA leer u kind op 'n prettige manier van die wêreld om hom.
Elke boek van PRISMA is spesiaal gedruk in KINDERLETTERTIPES; die lettertipe wat u kind op skool gaan gebruik. Só berei ons u kind voor vir die skool en maak ons dit vir dié wat reeds op skool is, maklik om self PRISMA-boekies te lees.
Die reeks DIE BYBEL AAN KINDERS VERTEL is eenvoudige vertellinge uit die Bybel. Pragtige volkleur-illustrasies en kultuurhistoriese agter-grondinligting maak dit nog meer opwindend.
Maak seker dat die volledige reeks van 24 titels uiteindelik op u kind se boekrak staan.
Hou ook dop vir ander opwindende reekse uit die PRISMA-stal en gee u kind die voorsprong wat hy verdien!
Sagteband
BBKIDS

Condition: Good

Investment

R35.00