Back to Store

Bee's Books

Fantasie en die Kinderboek
Zoom
Good

Fantasie en die Kinderboek

By Elsabe Steenberg

Synopsis

Uit die pen van 'n veteraan-kinderboekskrywer kom 'n werk wat 'n jarelange leemte in die literĂªre kritiek vul. Elsabe Steenberg laat die lig kundig en verhelderend val op die dikwels verwarrende diversiteit van fantasieverhale vir kinders.
Hierdie handleiding wil nie net toeligting gee aan voornemende onderwysers, onderwysers en ouers van kleuters en jong kinders nie, maar ook aan bibliotekarisse en voornemende skrywers van fantasieverhale.

Condition: Like New

Investment

R50.00