Back to Store

Bee's Books

Soektog na die Bose
Zoom
Good

Soektog na die Bose

By Ina Wessels

Synopsis

As Lisa van Dalen geweet het wat op haar wag, sou sy nie so gretig gewees het om die boekeblad van die koerant vir die ondersoekende joernalistiek te verruil nie. 'n Bedrogsindikaat duld nie dat sy haar mooi neusie in hul sake kom steek nie en sy leer die betekenis van doodsangs ken.
Ina Wessels skep 'n gawe riller uit die domastrante waaghal-sigheid van 'n jong joernalissie en die gewetenloosheid van 'n sindikaat wat 'n bestaan maak uit roof en moord.
Hardeband in uitstekende kondisie
BBAF

Condition: Good

Investment

R25.00