Zoom
Good
Die Kleipot het Gebreek
By Fanie Rudolph
Synopsis
Hoe om as Christen met depressie te leef.
Baie gelowiges worstel die een of ander tyd met depressie of hulle ken iemand wat daaraan ly (of vermoed dit). Vir elkeen van hierdie groepe is hier-die publikasie noodsaaklik, omdat dit ons eerstehands leer hoe om as Christen met depressie saam te leef (of saam met iemand te leef wat depressie het). Dit is nooit maklik om saam met depressie te leef nie nie as jy dit self het, of as iemand in jou gesin dit het nie. Hierdie deernisvolle boek toon aan hoe 'n Christen uiteindelik daarmee kan saamleef. As jy hierdie boek gelees het, sal jou pad vorentoe soveel makliker wees.
Sagteband
Condition: Good
Investment
R10.00