Back to Store

Bee's Books

Die Gelukkige Ure
Zoom
Good

Die Gelukkige Ure

By Ela Spence

Synopsis

Anton Ludick kom onder die indruk van Marietta se sjarme toe sy in Rome in hom vashardloop. Hy spoor haar weer in Venesië op en deel hulle alle kosbare uurtjies in mekaar se geselskap. Maar Mariet-ta steek iets vir Anton weg... In Suid-Afrika verlang Anton in-tens na haar en sien hy nie vir Laura raak nie.
Gaan Laura Anton se guns bó die gelukkige ure saam met Marietta wen?
In hierdie oortuigende verhaal lewer ons gevierde skryfster, Ela Spence, weer eens bewys daar-van dat sy 'n fyn aanvoeling het vir mense en menslike verhou-dings en 'n wêreld kan uitbeeld waarmee die leser kan identifiseer.
Hardeband

Condition: Good

Investment

R20.00