Back to Store

Bee's Books

Madeleine
Zoom
Good

Madeleine

By Ela Spence

Synopsis

Madeleine is die fyn, opregte meisie wie se gees so 'n knak gekry het toe haar huwelik op dis rotse beland en sy nog boonop haar baha verloor het. Maar gelukkig kon dokter Jan Walters haar weer help om op die regte pad te kom, daar in sy kliniek, Monsmare, by Kelpers baai Dokter Jan het vir Madeleine baie good leer ken, en sy vir hom...en tussen hulle het 'n liefde tot stand gekom soos wat daar nooit tussen haar en Casper bestaan het nie... Jan en Madeleine is egter nie die enigste mense op Monsmare nie. Daar is nog Deon, die altyd eensame liewe Kathy wat haar probleme probeer vergeet deur saam met die karaktersin haar boeke te leef: Derrick, die geneesheer wie se gewete hom aankla omdat hy sy plig versuim het; suster Flossie Hoogenhout, Monsmare se pragtige verpleegster win se oë net so groen is soos die sne Hierdie karakters, en nog meer, se ver-hale, se lief en leedjes die draad waarmee die kleed van hierdie verhaal geweef is. Met sommige het ons reeds kennis gemaak in Gev My die Herinnering, die voorganger van hierdie boek, wat hoof-saaklik die verhaal van Madeleine en Casper vertel het. Ander karakters ver skyn nou vir die eerste keer op die toneel, en dra hul deel by om die verfsast in sy gehoed af te rond. Maar steeds bly dit hoofsaaklik die verhaal van Madeleine... Madeleine en haar groot liefde vir dokter
Hardeband

Condition: Good

Investment

R20.00