Back to Store

Bee's Books

Die Watergraf
Zoom
Good

Die Watergraf

By Hélène Rabie

Synopsis

Dinge by die stil Harte- beespoortdam het skielik begin roer toe 'n paddamar se lyk aan die oewer ontdek is en die stuk draad om die man se nek op moord gedui het.
Victor van Heerden, 'n rykmanseun en skilder. het ook belang gestel in die gebeure, totdat die polisie ir hom begin belang stel het en hom uiteindelik in hegtenis geneem het, Omstandigheids- getuienis het sterk teen hom geleun.
Tog het Rialda by hom gestaan, hoewel sy hom slegs n paar dae gelede ontmoet het. Sy was eintlik Braam die verslaggewer, se nooi maar Braam se reaksie op die moord was anders as wat sy verwag het
Victor was vol planne maar hoe voer jy planne uit as jy onder arres verkeer? Analise, die beeldskone dog- ter van die kafee-eienaar. sou dalk kon help. Victor was vas portuig dat die geheim van die moord of moorde onder die blink oppervlakte yan die dam sou lê, Hy moes net kans gegun word on daar te kom. Hy is die kans gegun, maar juis daar het die mooddear vir hom geleven wages MOOT of Vermont word, want under die water is net die spurstof- pypies sy redding en toe deardie sourstopypies at any word..
Hardeband
Nostalgiese leeskopie
Baie slytasie aan stofomslag
Die boek is netjies maar oud en nie in perfekte toestand nie.
Nie geskik vir versamelaars
**Doen navraag oor hoe ek kan help om die kopie geskenk-gereed te kry (ek kan eindblaaie vervang en stofomslag lamineer).**
BBAF
BBDAD

Condition: Fair

Investment

R10.00