Back to Store

Bee's Books

Die Rapier Sny Diep
Zoom
Good

Die Rapier Sny Diep

By Johan van Niekerk

Synopsis

Hy neem Anne-Marie se hand en 'n warm gloed wel in hom op toe hy voel hoe sas en intiem haar hand in svne rus. Hv dink aan die arrestasies en vervolgings wat nou byna daagliks voorkom, aan die martelings wat daarmee gepaard gaan en toe Anne-Marie vraend na hom kyk, word hy meteens bang Hy druk haar hand saggies teen sy lippe aan.
..Ek het iou verskriklik lief. Anne- Marie."
,.Mag God jou bewaar, my liefling."
,.Ek sal terugkom. Anne-Marie." Toe hy vinnig wegry staan Anne- Marie by die voordeur. Sy vat haar hande biddend saam. ,.Bewaar hom, Vader. En bring hom terug na my toe. Asseblief, Vader. ek het hom so lief.'' Die goewerneur het Jacques Malan op 'n geheimsinnige tog die gevaarlike binneland ingestuur en hy het verdwvn. Maar later het baron Van Amsteldyck Jacques se rapier na Anne-Marie en haar moeder toe gebring en gesê hy is vermoor. Van toe af het baron Van Amsteldyck alles in sy vermoë gedoen om Anne-Marie sy vrou te maak, maar sy wou nie glo dat Jacques dood is nie en die baron het nie daarmee rekening gehou dat ware liefde vir niks stuit nie . Hierdie meesleurende ou-Kaapse verhaal sal vir die leser weer die tyd toe swaarde geflits het en 'n man met durf en daad sy geliefde moes verower, laat herleef. Soos altyd, is hierdie boeiende verhaal van liefde en avontuur 'n Treffer uit die boonste rakke.
Hardeband
Boek heel en in lekker-lees toestand.
Stofomslag in swak toestand.
Nie geskik vir versamelaars
BBAF

Condition: Fair

Investment

R10.00