Monseur die Kavalier
By CF Beyers-Boshoff
Synopsis
Die dag toe Lafras Lamont vanuit Frankryk in die Kaap aangekom het, het almal gewonder wie hy is en waarom hy so 'n lang reis afgelê het, net om 'n besoek aan die wynplaas, Groot Overmeer, te bring. Daar het hy met Adriaan de Leeuw onder-handel om die feitlik onmoontlike aan te durf, naamlik om die skone Gretel uit Robert-Jan se kloue te bevry. Robert Jan is die leier van die groep seerowers wat om die Kaap die Goeie Hoop alle seevaart onveilig maak. Hy is ook die barbaar met 'n swaard, 'n swaard wat alle ander swaarde oortref, maar met die Kavalier het hy nog nie kennis gemaak nie...
Hardeband
Boek in goeie toestand met baie tekens van gebruik op die eindblaaie (foto)
Stofomslag in swak toestand
Nie geskik vir versamelaars
BBAF
Condition: Fair
Investment
R10.00