Zoom
Good
Op Silwer Vleuels
By Susanna M. Lingua
Synopsis
Toe Renata Landsberg by Internasionale Wereldlugdiens as 'n lug-waardin aangestel word, is dit vir haar die verwesenliking van haar lewensideaal. Om alles te kroon, toon die aantreklike nuwe eienaar van die lugdiens, Herman Wassenaar, romantiese belangstelling in haar.
Maar sy hou nie rekening met Herman se snobistiese ma nie, wat 'n arm lugwaardinnetjie nie as geskikte troumateriaal vir haar seun beskou nie. Herman steur hom nie aan sy ma nie, maar sy smee allerhande listige plannetjies, en toe word Renata se ergste vrees bewaarheid...
Met Op silwer vleuels was die geliefde Susanna M. Lingua in die fleur van haar skrywersloopbaan.
Hardeband
Goeie kondisie
BBAF
Condition: Good
Investment
R5.00