Zoom
Good
Kruispunt
By PJ Haasbroek
Synopsis
Kortverhale
Verhale wat 'n gevoelige ontleding bied van enersyds die mens se duister psige, andersyds sy weerloosheid. Die onderliggende tema is "geweld" - soms brutaal, soms pynlik, maar altyd open-barend. Die geografiese afwisseling waarbinne die verhale afspeel (jagveld, oorlogsgebiede, plaasomgewing, Suid-Afrika én elders), gee ook 'n globale kyk op die menslike natuur. Soos by Haasbroek se vroeër werk is hier 'n sterk manlike inslag in die verhale, dog nie sonder empatie en deernis nie.
'n Belangrike en welkome toevoeging tot die oeuvre van 'n bekroonde, deurwinterde kortverhaalskrywer.
Sagteband
Soos nuut
BBAF
BBGI
BBDAD
Condition: Like New
Investment
R75.00