Jong Liefde
By C.F. Beyers-Boshoff
Synopsis
Janna was nog baie ionk, sommer 'n meisietiie wat die vensteruitstallings vin n groot afdelingswinkel gedoen het - `n meisietjie met sjampanjekleurige hare en blou oë wat onthou het wat haar pa vir haar gesê het : .. Moenie 'n gemors van jou lewe maak nic, want iy kry nie 'n tweede kans nie,"
Maar saam met Henno, die jong mediese student. het sy nie hierdie waarskuwing onthou nie en hulle het weggedwaal or die glybaan van 'n ster: die blinkste stel van die nag...
In Janna het dit koud geword, en wat mooi was, het lelik geword. , Jy kry nie 'n tweede kans nie..." Die dokter het gesê: ,Jammer, juffrou Louw," en hy he haar aangekvk asof... asof sv besmet is Maar was sy nie dalk besmet nie? Jy kry nie n tweede kans nie . .
Ook in Henno het die koue gekom. Hy was lief vir Janna en wou goed vir haar wees. maar sv wou hom nie toelaat nie Hy het haar nie kwalik geneem nie, want dit was hv wat die lae uit haar oë geneem het. Tog. so 'n koue was ondraaglik ..
Nelmari was die warmte self, 'n warmte wat sy graag met Henno wou deel. Maar Henno was lief vir Janna... Janna wat stil en koud in die klein woonstelletiie gewag het, ,,Nce dankie, rooikop," het hy Nelmari se uitnodiging van die hand gewys en teruggekeer na Janna... Janna vir wic hul jong liefde lelik geword het
Hardeband met tekens van gebruik
Nie geskik vir versamelaars
Condition: Good
Investment
R25.00