En Sy is Myne
By Lize Swart
Synopsis
Herman Stegmann het geweet wat hy wil hê. hv het geweet wat sv seun, Pieter. wil hê. en hv het geweet hoe om reg te kry wat hv beoog. In sy testament het hy bepaal : ..My seun moet binne drie maande na hierdie dag 'n huweliksertifikaat by my prokureur inhandig." Daarmee het Pieter se probleme begin. Hv is 'n aantreklike man. maar watter vrou trou met 'n man sodat hy 'n plaas kan behou - veral as sy stiefma en haar twee kinders sv planne doelbewus dwarsboom in hulle pogings om die plaas in te palm? Die mooi onderwyseressie het nie in hom sin nie. en hv het nie sin in stiefsus Delmarie nie - ten spyte van haar pogings om hom te vang. Dan bly daar net sy eertydse universiteitsvriendin. Janet Muller. oor Elke keer as hv aan haar dink. loer die vurige klein rooikop, wat hy twee keer byna uit die grond geloop het, oor haar skouer. En toe laat Janet hom die oggend van hul beplande troue in die steek.. En sy is myne is een van daardie ligte verhale wat so lekker lees dat die boek nie neergesit kan word nie.
Sien foto's vir kondisie
Hardeband
Condition: Good
Investment
R25.00