Back to Store

Bee's Books

Weerbare Weemoed
Zoom
Good

Weerbare Weemoed

By Luuk Gruwez

Synopsis

Geteken deur samesteller
Gedigte vertaal uit Nederlands deur Hennievan Coller
Luuk Gruwez is een van die mees gebloemleesde digters in die Nederlandse taal. Weerbare weemoed bevat 'n keur uit Gruwez se jongste bundels, Lagerwal (2008), Wijvenheide (2012), De eindelozen (2015) en Bakermat (2018). Sy kenmerkende musikaliteit en veelvuldige klankbindinge is steeds in hierdie gedigte teenwoordig, maar dit vertoon strakker; gestroop van sentiment. Hy gebruik die skoonheid van die taal om oor aktuele lewenskwessies te besin en om te vergoed vir 'n onvolkome bestaan. Taal bring dus weerbaarheid en pantser jou teen die lewe - 'n universele tema waarmee ook Suid-Afrikaanse en Afrikaanse lesers kan identifiseer.
Soos met Bandelose gedigte (2007) aanvaar Hennie van Coller weer eens die uitdaging om gedigte van Gruwez in Afrikaans te vertaal. Daardeur bewys hy dat taal in staat is om grense oor te steek.
Sagteband
BBPO
BBAF

Condition: Good

Investment

R40.00