Back to Store

Bee's Books

Draaie Swaaie en afdraal paaie
Zoom
Good

Draaie Swaaie en afdraal paaie

By Corlia Fourie & Annalize van Rooten

Synopsis

46 skrywers vertel van onverwagse en ongewone gebeure tydens reise, wat snaakse of bittersoet of heuglike gevolge vir hulle ingehou het. Maar altyd is die ervaringe verrykend.
Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe. Doen aan in Amerika, Marokko, Duitsland, Pakistan, Frankryk, Namibië, Spanje en selfs Oezbekistan om maar net 'n paar plekke te noem.
Daar is 'n jaagtog met 'n rammelende bus in Jamaika, onsekerheid oor 'n onwelvoeglike voorstel in Istanboel, skinderstories in Zanzibar, 'n amperse arrestasie op die Orient Express, 'n moontlike maestro wat blindelings in Venesië gevolg word, en nog baie meer.
*
Annelize van Rooyen
Annemarié van Niekerk
Anzil Kulsen
Bettie Lambrecht
Bettina Wyngaard
Candice Doiseb Jantjies
Carić Maas
Carina Stander
Charles Siboto
Christien Neser
C. Johan Bakkes
Colleen Naudé
Corlia Fourie
Elkarien Fouric
Elma Potgieter
Erika Murray-Theron
Frederik de Jager
Gerda Taljaard
Gerrit Rautenbach
Gielie Hoffmann
Harry Hill
Heinrich van der Mescht
Helena Opperman
Irma Joubert
Ivor Swartz
Jacques Pauw
Japie Gouws
Joan Kruger
Julian Jansen
Kerneels Breytenbach
Kirby van der Merwe
Lien Botha
Louis Jansen van Vuuren
Marianne Fouric
Mariëtte Crafford
Marion Erskine
Marita van der Vyver
Marlise Joubert
Martie Retief Meiring
Michèle Meyer
Nadia de Kock
P.P. Fouric
Renée Rautenbach Conradie
Sophia Kapp
Terésa Coetzee
Zelda Bezuidenhout
Sagteband
BBAF

Condition: Good

Investment

R100.00