Klara Kom Tuis
By Margaret Bakkes
Synopsis
"'n Mens kán vir iemand anders ook lief word. Wat bepalend is, is die keuse wat 'n mens dan maak." Dié raad kry Klara de Wet, jong huisvrou in die vyftigerjare, tydens die Europese reis wat sy met haar eerste tjek vir skryfwerk onderneem.
Sy staan voor 'n vurk in die pad: aan die een kant haar liefhebbende maar ambisieuse man en twee seuns op 'n klein, windverwaaide hawedorp; aan die ander kant 'n man wat haar gedagtegang verstaan en vir die eerste keer laat voel sy is begeerlik. Hoe kies 'n mens tussen 'n menslike bemoediging en sielsbemoediging?
Margaret Bakkes, een van Afrikaans se gevierde skryfsters, kry dit met Klara kom tuis weer reg om tot in die binnekamer van 'n vrou se hart te dring.
Sagteband
BBAF
Condition: Good
Investment
R50.00