Back to Store

Bee's Books

Uur van Betowering
Zoom
Good

Uur van Betowering

By Ela Spence

Synopsis

Van kleins af hunker Cecile Cloete na onbekende wonderdinge - na die beto-wering van volmaakte geluk. Die ruste-lose verlange bly haar by in haar skool-en universiteitsdae en dryf haar later van haar vader se spog-erfplaas, Cloeteshoek, die plaas waarvan sy as enigste kind van welaf Pierre Cloete die erfgenaam is die plaas waar sy vele ure van betower-ing deurgebring het.
Deur 'n vriendin ontmoet sy 'n argitek van Kaapstad, Wilhelm Bruyns. Hulle voel aangetrokke tot mekaar, maar hulle verhouding word vertroebel deur 'n grief in Wilhelm se hart teen die mense van Cloeteshoek en deur die vreemde hun-kering in Cecile.
Laasgenoemde se rusteloosheid dryf haar eers na Kaapstad, dan na die Drakensberge en eindelik na Switserland. In die vreemde vind sy die sleutel tot ware geluk, tot die volmaakte uur van betowering...
Hardeband
Name and stamps in front
Contains signs of wear.

Condition: Good

Investment

R35.00