Back to Store

Bee's Books

Om 'n Lewe te Red
Zoom
Good

Om 'n Lewe te Red

By Jim & Rachel Britts

Synopsis

JAKE EN ROGER het saam grootgeword en was beste vriende. Maar in die hoërskool word Jake 'n sportster met die wêreld aan sy voete: gewildheid, 'n universiteitsbeurs en die mooiste meisie. Dit is die ideale lewe, maar daarvoor moet Jake sy kinderjarevriend uitsluit. Intussen word Roger moeg daarvoor om altyd opsy geskuif te word, en hy doen iets tragies wat Jake se wêreld onderstebo keer. Terwyl Jake soek na ant-woorde, pla een vraag hom die meeste: Kon hy sy vriend gered het?
Jake probeer uitreik na dié wat nie deel is van die in-groep nie. Maar hy vind gou uit dat om uit te reik na die ongewildes hom dalk alles kan kos: sy reputasie, sy vriende, sy meisie en selfs sy drome.
Dit is 'n reis wat Jake se lewe vir altyd gaan verander.
Om 'n lewe te red is 'n inspirerende verhaal oor werklike uitdagings en moeilike keuses in die lewe. Vir enigeen wat al moes worstel met spyt, eensaamheid of pyn is hierdie 'n verhaal van hoop.
Deur Jake se reis sal jy uitgedaag word om die vraag te antwoord: Waaroor sal jóú lewe gaan?
Sagteband
BBCF

Condition: Good

Investment

R15.00